Finansies
Skoolgelde vir Kleuterskool:
Skoolgelde word vir elf maande van die jaar gehef. Skoolgelde word jaarliks bepaal deur die Bestuursliggaam en Finansiële komitee tesame met die ouers van die skool.
Dit is maandeliks streng vooruitbetaalbaar op die 1ste of die 15de van elke maand.
Skoolgelde moet betaal word deur middel van ‘n debietorder (voorsien deur skool) of via die Internet. Internet betaling en debietorders is ons voorkeur metode van betaling, hierdeur wil ons ‘n kontant vrye sone skep by ons skool ter wille van u kleuter en die skool se veiligheid.
As verwysing dui u kleuter se naam, van en klas aan. Vir meer inligting, kontak die kantoor.
Registrasiefooie:
Dit word aan die einde van elke jaar gehef met die inskrywing van kleuters. R300.00 per kind (halfdag/voldag), Betaalbaar voor of op 30 November 2019.
Skoolgeld – BABAS (3mnd – 3 Peuter)
Skoolgeld Halfdag (07:00-13:00 – R1300.00)
Skoolgeld Voldag (07:00-17:00 – R1560.00)
Skoolgeld – MIDDELS
Skoolgeld Halfdag (07:00-13:00 – R1120.00)
Skoolgeld Voldag (07:00-17:00 – R1360.00)
Skoolgeld – JUNIORS (3-4 JAAR)
Skoolgeld Halfdag (07:00-13:00 – R1100.00)
Skoolgeld Voldag (07:00-17:00 – R1320.00)
Skoolgeld – GR R (5-6 JAAR)
Skoolgeld Halfdag (07:00-13:00 – R1180.00)
Skoolgeld Voldag (07:00-17:00 – R1420.00)
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Pre-Primêre Skool Asjassies
Rekeningnommer: 01140430249
Bank: ABSA Tomstraat
Takkode: 632005
Finansiële Komitee:
Kom byeen op ‘n weeklikse basis en gee terugvoer aan die skool se Bestuursliggaam op ‘n kwartaalikse basis oor al die uitgawes.